R 16 000 000
Farm for Sale in Upington Rural
Ons bied aan u ‘n lieflike leefstyl en kommersiële besproeiings plaas in die hart van die Noord Kaap teen die Oranje rivier, suid-oos van Upington, wat afgesonderd geleë weg van dorpe se gewoel en werkskaf is en met geen publieke toegangs- of deurpaaie nie.
Hier sal u in die...
Ons bied aan u ‘n lieflike leefstyl en kommersiële besproeiings plaas in die hart van die Noord Kaap teen die...
57
ha