Validation Header

Validation desc

Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 33

R 16 000 000 Bond Calculator

Farm for Sale in Upington Rural

Upington, Upington Rural


Farm for Sale in Upington Rural

Upington, Upington Rural

0
Erf Size: 57 ha

Prima kommersiële besproeiings plaas in upington distrik.

Ons bied aan u ‘n lieflike leefstyl en kommersiële besproeiings plaas in die hart van die Noord Kaap teen die Oranje rivier, suid-oos van Upington, wat afgesonderd geleë weg van dorpe se gewoel en werkskaf is en met geen publieke toegangs- of deurpaaie nie.
Hier sal u in die wonderlike suiwer skoon lig die mooiste vistas en son ondergange sien oor die besproeiings lande, en Oranje rivier, met blou berge in die agtergrond om die uitsigte af te rond.
Hier sal u óók lekker kan boer en leef weens die unieke en gesogte ligging weg van publieke gewoel, omring met ekstensiewe weidingsveld waar u waarskeinlik so klein kuddetjie ooie sal laat loop, gekombineer met wingerde vir droog druiwe en hoë protein lusern gevestig op die besproeiings lande teen die Oranje rivier.
Die opstal met ‘n gevestigde tuin en groot bome, is gerieflik en netjies afgerond, en geleë in die midde van hierdie spoggerige werkende kommersiële plaas. Die leefstyl hier is gemaklik, veilig, gerieflik en vir die wat van afgesonderde omgewings hou, sal dit verseker wonderlik wees. Ontspan gemaklik buite by die swembad gedurende die warm somer dae, of teen die rivier fasiliteite óf selfs by die binnebraai vir daardie lekker koel aande.
Die woon geriewe is gerieflik, netjies en skep ‘n smaakvolle leef huis met drie slaapkamers, en-siute badkamer, tweede vol badkamer, ruim kombuis met soliede hout kaste, ontbyt hoekie, eetkamer; ruim sitkamer, ingeboude binne braai en kuier plek met pooltafel, wat uitloop op die gevoel van ‘n luukse grasperk en uitsig oor die wingerde en Oranje rivier. Die buite gastekamer met en-suite is binne kort stap afstand van die opstal en verseker meer as geskik om u besoekende vriende en familie ‘n belangrike gerieflike nagrus te gun na al die opwinding van die dag op die droom en prima plaas.

Kontak gerus vir Jaco by 072 MY AGENT vir verdere inligting en bespreking vir u besoek na die plaas.


Property Overview

Listing Number
117241448
Type of Property
Farm
Size of farm
57 ha

Farm Details

Distance From Town
0Km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.

Print Print

Agency

Agency profile logo

Latest Listings


  • Farm for Sale in Upington Rural, Upington
    R 16 000 000

  • 3 Bedroom Farm for Sale in Upington Rural, Upington
    R 1 575 000

  • House for Sale in Grootdrink, Upington
    R 1 750 000

  • Farm for Sale in Upington Rural, Upington
    R 3 450 000

  • 4 Bedroom Farm for Sale in Grootdrink, Upington
    R 1 945 000

Send

:
Remember Me?
Forgot your password?
Don't have an account?Register now
By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.