R 6 556 104
Farm for Sale in Brandvlei
Regte Boesmanlandse plaas met Boesmangras, Ganna en verskeie bosse as bedekking. Die plaas het volop en baie lekker water. Boorgate is vlak en daar is geen pypleiding. Die infrastruktuur is baie goed en daar is krag in die huis. Dit is baie maklik om op die plaas te boer.
...
Regte Boesmanlandse plaas met Boesmangras, Ganna en verskeie bosse as bedekking. Die plaas het volop en baie lekker water. Boorgate...
6572.54
ha